Skip to main content

Sharoney is onlangs op Maroela Media se webblad gefeature:

“Die sangeres Sharoney is van aangesig tot aangesig nét so ʼn borrelende bondel energie soos wat sy in die musiekvideo van haar jongste enkelsnit, “21 Vir Ewig”, is.

Pols jy haar oor die meer volwasse klank van dié snit, vertel sy dat sy lus was om iets anders op te neem as waaraan haar luisteraars gewoond is.”

Less die volle artikel hier

https://maroelamedia.co.za/vermaak/musiek/luister-borrelende-sharoney-bly-n-plaasnooi/

Leave a Reply