Skip to main content
Sheraaz.jpg

Dit was ‘n reuse voorreg om na Groot Ontbyt se bekendstelling by die Atterbury Teater.  Dit is ongelooflik wat agter die skerms gebeur.  Baie geluk aan die Groot Ontbyt span…Alle voorspoed !

Saam my op die foto is Herman Steyn van die intrumentale groep Sheraaz ,  wat ook die geleentheid bygewoon het 

PRINSES MUSIEK VIDEO

Prinses is Sharoney se tweede enkelsnit vanaf haar splinternuwe album: In Ons Fairytale.

Vervaardig deur Muse Productions

***

LIEDJIE KREDIETE:

Geskryf deur Hugo Ludik en Reynhardt Hugo

Vervaardiger: Byron Kuntz

Uitvoerende Vervaardiger: Hugo Ludik

VIR SHARONEY

Besprekings : Ita Viljoen 083 229 0328 / info@sharoney.co.za

Publisiteit & Bemarking: Alishia van Deventer (Starburst Promotions: http://starburstmusic.co.za)

VIDEO KREDIETE:

Fathom Media (http://fathom.co.za/video/prinses)

http://sharoney.co.za

http://facebook.com/www.sharoney.co.za

© 2014 Muse Productions

Leave a Reply