Prinses Musiek Video

Prinses is Sharoney se tweede enkelsnit vanaf haar splinternuwe album: In Ons Fairytale.
Vervaardig deur Muse Productions

***

LIEDJIE KREDIETE:
Geskryf deur Hugo Ludik en Reynhardt Hugo
Vervaardiger: Byron Kuntz
Uitvoerende Vervaardiger: Hugo Ludik

VIR SHARONEY
Besprekings : Ita Viljoen 083 229 0328 / info@sharoney.co.za
Publisiteit & Bemarking: Alishia van Deventer (Starburst Promotions: http://starburstmusic.co.za)

VIDEO KREDIETE:
Fathom Media (http://fathom.co.za/video/prinses)

http://sharoney.co.za
http://facebook.com/www.sharoney.co.za

© 2014 Muse Productions

***