Blog

Maart / April - Goeie Herinneringe & Goeie Tye Wat Wag!

Sjoe!

 

​Tyd vlieg tog so gou verby!!!

 

Dit voel soos nou die dag wat n klomp van ons gesels het oor die nuwe jaar se dinge. En nou is dit net weer herrinneringe wat ons oor het.

 

Maart is die maand van KKNK, al wat leef en beef weet dit. Van Desember af, tel ek al die dae af tot by KKNK. Toe ek weer sien toe het Maart baie vinniger aangebreek as wat ek ooit kon dink.

 

Stiaan Reynierse & Vriende Fondsinsameling by Kaya Beach
Maart is hier en Herfs is in die lug

Vriende , ek het so baie op die hart. 

Hierdie is my eerste blog / nuusbrief aan julle, ek glo dit sal elke maand verbeter en meer inligting bevat... 

Groot Ontbyt Bekendstelling

Dit was 'n reuse voorreg om na Groot Ontbyt se bekendstelling by die Atterbury Teater.  Dit is ongelooflik wat agter die skerms gebeur.  Baie geluk aan die Groot Ontbyt span...Alle voorspoed !
Saam my op die foto is Herman Steyn van die intrumentale groep Sheraaz ,  wat ook die geleentheid bygewoon het 

 

Prinses Musiek Video

Prinses is Sharoney se tweede enkelsnit vanaf haar splinternuwe album: In Ons Fairytale.
Vervaardig deur Muse Productions

***

LIEDJIE KREDIETE:
Geskryf deur Hugo Ludik en Reynhardt Hugo
Vervaardiger: Byron Kuntz
Uitvoerende Vervaardiger: Hugo Ludik

Pages